LifestyleLocal newsNews

Dié week in die nuus – 25 April 2018

Vandag se Vaalweekblad is op straat. Koop jou eksemplaar vandag by jou naaste straatverkoper of kafee teen R5-80

 

* ‘n Boer van Midvaal, wat verlede week erg beseer is in ‘n plaasaanval, sê hy sou beslis dood gewees het, was dit nie vir verskeie “wonderwerke” wat sy lewe gered het nie.

* Emfuleni beleef ‘n rioolkrisis terwyl werkers van die sanitasie-afdeling staak en geen verstopte rioolpype oopgemaak word nie. In sekere gebiede stroom riool deur inwoners se tuine en huise. Tog het ons rede om dankbaar te wees want die Vaaldam se sluise is tans oop en verdun die riool, sê die omgewingsdrukgroep SAVE.

* Inwoners van die Emfuleni Gholflandgoed en SE3, Vanderbijlpark, vrees dat ‘n nuwe ontwikkeling in hul gebied as studentebehuising benut gaan word. Lees in Vaalweekblad wat gaan regtig hier aan.

* Lees ook hoe dit nou gaan met Shanei Norris, wie se dogtertjie Reanei gesterf het in ‘n ongeluk op 23 Maart. Shanei is erg beseer in dieselfde botsing.

SPORT:
* Caster Semenya kom hardloop in Sasolburg.

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Retha Fitchat

Retha Fitchat is an experienced part time journalist for Vaalweekblad. WhatsApp: 083 246 0523
Back to top button