LifestyleLocal newsNationalNewsSchools

Hoërskool Kanonkop se hart klop warm vir HS Driehoek

Middelburg-skool se leerders stuur 'n spesiale boodskap aan Hoërskool Driehoek na die brugtragedie

 

Die hele Suid-Afrika is aangegryp deur die tragiese gebeure by die Hoërskool Driehoek toe ‘n betonstruktuur op 1 Februarie op leerlinge neergestort het.  Baie skole vanoor die hele Suid-Afrika het reeds spesiale projekte geloods en gemeenskaplike boodskappe van simpatie gestuur.

Hier is nog ‘n baie spesiale boodskap wat deur die kinders van Hoërskool Kanonkop in Middelburg saamgestel is:

https://mobserver.co.za/89841/video-hoerskool-kanonkop-pays-tribute-hoerskool-driehoek/

 

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Retha Fitchat

Retha Fitchat is an experienced part time journalist for Vaalweekblad. WhatsApp: 083 246 0523
Back to top button