CommunityLocal newsNewsNewsBreaking News

Gratis munisipale diens

Gratis munisipale diens

Lorinda Trollip

Die twee jong manne is op Saterdag, 9 Maart 2019 om 09:00 in Vanderbijlpark raak gesien waar hulle gevra het slegs vir mense se vullissakke. Daar is glad nie gebedel nie, net gevra vir vullis. Dit is goed om te sien dat die twee jong mans ‘n poging aanwend om te help met vullisverwydering.

bty

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Back to top button