Local newsNewsNewsBreaking News

Taxibestuurder sterf na hartaanval en botsing teen boom

Taxibestuurder sterf na hartaanval en botsing teen boom

VANDERBIJLPARK. – ‘n Taxibestuurder van die Monnas Cabs het gisteraand Vrydag 10 Mei gesterf toe hy vermoedelik ‘n hartaanval gehad het en teen ‘n boom in Becquerel straat  gebots het.

Hendrik Thompson is in die Nissan Tiida oorlede waarmee hy vermoedelik een pasasier vervoer het. Die vroue passasier het ook beserings opgedoen en is na die hospitaal geneem vir behandeling.

LEES MEER IN VAALWEEKBLAD 15 MEI!

FOTOS: Jannie du Plessis

FOTO: Jannie du Plessis
FOTO: Jannie du Plessis
FOTO: Jannie du Plessis
FOTO: Jannie du Plessis
FOTO: Jannie du Plessis

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Back to top button