CommunityLocal newsNewsNewsBreaking News

Skokkende statistiek oor plaasmoorde

In Oktober was daar 28 plaasaanvalle en 3 plaasmoorde in Suid-Afrika, terwyl 1 plaasaanval suksesvol voorkom is. Gedurende September 2019 was daar 46 plaasaanvalle, 7 plaasmoorde en 1 plaasaanval voorkom is. Gedurende Augustus was daar 45 plaasaanvalle, 4 plaasmoorde, en 6 plaasaanvalle wat suksesvol afgeweer is. Gedurende Julie was daar 39 plaasaanvalle, 4 plaasmoorde en …

In Oktober was daar 28 plaasaanvalle en 3 plaasmoorde in Suid-Afrika, terwyl 1 plaasaanval suksesvol voorkom is.

Gedurende September 2019 was daar 46 plaasaanvalle, 7 plaasmoorde en 1 plaasaanval voorkom is.

Gedurende Augustus was daar 45 plaasaanvalle, 4 plaasmoorde, en 6 plaasaanvalle wat suksesvol afgeweer is.

Gedurende Julie was daar 39 plaasaanvalle, 4 plaasmoorde en 4 plaasaanvalle is afgeweer.
In Junie was daar 34 plaasaanvalle en 6 plaasmoorde en 3 plaasaanvalle wat voorkom is.

Vanaf 1 Januarie tot einde Mei was daar in totaal 184 plaasaanvalle en 20 plaasmoorde! Dit is skokkende statistiek en kan beslis nie verder deur die owerhede  ontken of misgekyk word nie!

  • Die statistieke is verskaf deur The Rome Research Institute Of South Africa

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button