NewsNews

Vaal-luggehalte ‘ongesond’

Die regstreekse luggehalte-indeks toon volgens berigte dat die lug wat Vaaldriehoekers inasem, oor die algemeen ‘ongesond’ is.

Die indeks se vlakke wissel tussen goed, matig, ongesond vir sensitiewe groepe, ongesond, baie ongesond en gevaarlik. Netwerk24 berig die luggehalte in Vanderbijlpark, Sebokeng en Drie Riviere in Emfuleni is op die vlak ‘187 – ongesond’.Die besoedeling hier is egter nie “baie ongesond” of “gevaarlik” nie.
Die luggehalte in Johannesburg en Ekurhuleni is matig.

* Suid-Afrika is glo sewende op die ranglys van die lande met die meeste lugbesoedeling. China is die gevaarlikste land, Spanje is tweede en Indië derde.

Foto: Netwerk24

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Gugulethu Kgongoane

Gugulethu Kgongoane is the Online Editor of Sedibeng Ster. Email: gugu@mooivaal.co.za She is also an online journalist of Vaalweekblad. Email: gugu@mooivaal.co.za
Back to top button