Local newsNewsNews

Is dit Vuilpark of Vaalpark?

VAALPARK. – Inwoners van Vaalpark is raadop en keelvol omdat hulle strate in vullishope verander het. ‘n Ongelukkige inwoner van Joule straat het Vaalweekblad genader oor die chaotiese stand van sake. “Die munisipaliteit het amper ‘n maand laas die vullissakke in die area verwyder. Dit het intussen gereën en met dié hittegolf staan die vullissakke …

VAALPARK. – Inwoners van Vaalpark is raadop en keelvol omdat hulle strate in vullishope verander het. ‘n Ongelukkige inwoner van Joule straat het Vaalweekblad genader oor die chaotiese stand van sake. “Die munisipaliteit het amper ‘n maand laas die vullissakke in die area verwyder. Dit het intussen gereën en met dié hittegolf staan die vullissakke in die son en bak. Die stank is so erg, mens kan nie eers op jou stoep sit nie,” het die ontstoke inwoner gesê.

Vaalweekblad het die Metsimaholo Munisipaliteit om kommentaar genader en sal hul reaksie publiseer sodra dit ontvang is.

So lyk dit in Joule straat in Vaalpark. Die vullissakke is meer as ‘n maand laas verwyder.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button