NewsNewsBreaking News

Motorfietsryer ernstig beseer in botsing

VANDERBIJLPARK. – ‘n Man (vermoedelik in sy dertigs) is gister ernstig beseer nadat hy met sy motorfiets in ‘n botsing met ‘n motor op die hoek  van Beethoven- and Schumannstraat betrokke was. ER24 se mediese personeel wat omstreeks 17:30 op die toneel. Hulle het albei die voertuie in die middel van die pad gevind. Die …

VANDERBIJLPARK. – ‘n Man (vermoedelik in sy dertigs) is gister ernstig beseer nadat hy met sy motorfiets in ‘n botsing met ‘n motor op die hoek  van Beethoven- and Schumannstraat betrokke was.

ER24 se mediese personeel wat omstreeks 17:30 op die toneel. Hulle het albei die voertuie in die middel van die pad gevind. Die beseerde motorfietsryer het langs die pad op die sypaadjie gesit, terwyl die ander betrokkene op die ongelukstoneel rondgeloop het.

Die noodpersoneel het hulle ondersoek en gevind dat die motorfietsryer beserings aan sy skouer en pelvis opgedoen het. Hulle het hom op die toneel met pynmedikasie behandel waarna hulle hom na Mediclinic Vereeniging geneem het vir verdere behandeling.

Die bestuurder van die motor is nie beseer nie. Die saak word verder ondesoek.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button