NewsNews

Pasiënte beïndruk met rokke wat uit herwinbare materiaal gemaak is

VEREENIGING. - Die Tabita Versorgingsoord het op 30 November ’n karnaval en opedag gehou waartydens pasiënte besoekers met sang, gedigte en ’n modeparade vermaak het.

Een van die hoogtepunte was die modeparade waartydens pasiënte en personeel rokke wat uit herwinbare materiale gemaak is, vertoon het.

Die rok van skyfiepakkies.
’n Inwoner van die Tabita Oord stel
haar rok wat uit herwinbare materiaal
gemaak is, ten toon. Foto’s: Christiaan
Cloete

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Gugulethu Kgongoane

Gugulethu Kgongoane is the Online Editor of Sedibeng Ster. Email: gugu@mooivaal.co.za She is also an online journalist of Vaalweekblad. Email: gugu@mooivaal.co.za
Back to top button