NewsNewsBreaking News

Kom hardloop saam op Kersdag

MIDVAAL. – Meyerton Parkrun beplan ‘n lekker drafsessie vir Valies op Woensdag, 25 Desember. Die parkrun begin om 08:00 tot 09:30. So dit beteken jy kan die spesiale dag op ‘n gesonde wyse afskop, voordat jy later die dag saam met familie en vriende ‘n heerlike Kersete geniet. As jy nog nie voorheen aan ‘n …

MIDVAAL. – Meyerton Parkrun beplan ‘n lekker drafsessie vir Valies op Woensdag, 25 Desember.

Die parkrun begin om 08:00 tot 09:30. So dit beteken jy kan die spesiale dag op ‘n gesonde wyse afskop, voordat jy later die dag saam met familie en vriende ‘n heerlike Kersete geniet.

As jy nog nie voorheen aan ‘n Kersfees-parkrun deelgeneem het nie, maar baie graag wou, is hierdie jou laaste kans. Daar sal nie weer in 2020 ‘n Kersfees-parkrun aangebied word nie.

“Kom geniet die oggend saam, wie weet, miskien kom Kersvader saam draf. Honde ook welkom,”nooi die organiseerders.

Volg gerus Meyerton Parkrun op hul Facebook.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button