NewsNews
Vragmotor bestuurder dood nadat staalpype skuif
VEREENIGING. – Nooddienswerkers en die polisie is tans by ‘n toneel in Generaal Hertzogweg (naby die KFC) waar ‘n vragmotorbestuurder in ‘n wrak vasgekeer is. Die vragmotor se vrag –metaalpype- het glo vorentoe geskuif nadat nadat vragmotor vermoedelik vinnig gestop het. Die hele kajuit is verwoes en die pype lê oor die pad gestrooi. Die …

VEREENIGING. – Nooddienswerkers en die polisie is tans by ‘n toneel in Generaal Hertzogweg (naby die KFC) waar ‘n vragmotorbestuurder in ‘n wrak vasgekeer is. Die vragmotor se vrag –metaalpype- het glo vorentoe geskuif nadat nadat vragmotor vermoedelik vinnig gestop het. Die hele kajuit is verwoes en die pype lê oor die pad gestrooi. Die bestuurder is blykbaar dood.
Vaalweekblad sal later meer volledig berig wanneer ons meer info het.


At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
