Local newsNewsNews
Stil en verlate in meeste Vanderbijl-woonbuurte
VANDERBIJLPARK. - Herfs in al sy glorie is nou duidelik sigbaar danksy die stil strate in die meeste woonbuurte.
Daar mag dalk nog heeltemal te veel bedrywigheid by sentrums en in die dorp self wees, maar in die woonbuurte is daar min mense in die strate te bespeur. Die natuurprag bly ‘n lus vir die oog – selfs te midde van die Covid-19 pandemie.


At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
