Local newsNewsNews

Nog lesers wys hul fotografie ‘skills’

Die inperking verhoed jou dalk om vrylik rond te beweeg, maar dit verhoed jou nie om kreatief te wees nie. Van Vaalweekblad se lesers en volgers het besluit om die beste van die saak te maak en hul kreatiewe talente in te span en oulike foto’s in en om die huis te neem.

Van die fotograwe het sommer hul selfone vir die taak ingespan. As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, stuur dit gerus na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, stuur dit na 083 417 1059. Stuur asb. jou naam en van saam, asook so bietjie inligting oor die foto (bv. in watter dorp die foto geneem is, die troeteldier se naam ens.).

Eileen Pretorius van Vanderbijlpark het hierdie mooi herfsfoto geneem.
Albertus Kriel van Vereeniging het die mooi kunstige foto vasgevang.
Karin Cronjé van Standerton het hierdie mooi foto geneem.
Dricky Gouws van Vanderbijlpark het hierdie foto in skema van groen afgeneem.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button