Local newsNewsNews

24 April: Sedibeng het nou 13 Covid-19 gevalle

Die nuuste amptelike Covid-19 gevalle in Sedibeng en die res van Gauteng is bekend gemaak. Volgens die nuwe syfers is daar nou 13 amptelike gevalle in Sedibeng. Die betrokke dorpe van die onderskeie 13 gevalle in Sedibeng is nie bekend gemaak nie. Daar word wel gemeld dat 9 van Emfuleni is en 2 van Lesedi. Dit is nie bekend van waar die nuwe twee gevalle is nie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button