Local newsNews

Man wat in Vaalrivier inry se identiteit bekend

Ettienne van Rensburg SASOLBURG. – Die bestuuder van ‘n Toyota Furtuner wat op 14 April selfmoord gepleeg het deur in die Vaalrivier in te ry, is geindentifiseer as die 45-jarige Vuzi Wiseman Mushwana, ‘n inwoner van Vaalpark. Hy was ‘n operateur by Anglo American. Volgens ‘n verklaring wat deur die Sasolburgse Polisie uitgereik is, het …

Ettienne van Rensburg

SASOLBURG. – Die bestuuder van ‘n Toyota Furtuner wat op 14 April selfmoord gepleeg het deur in die Vaalrivier in te ry, is geindentifiseer as die 45-jarige Vuzi Wiseman Mushwana, ‘n inwoner van Vaalpark. Hy was ‘n operateur by Anglo American.

Volgens ‘n verklaring wat deur die Sasolburgse Polisie uitgereik is, het hy op 14 April vir sy vrou gesê dat hy sy eie lewe gaan neem, waarna hy in sy voertuig geklim het en weggery het.

Sy vrou het Car Track in Randburg gekontak om hom te probeer opspoor. Sy voertuig en liggaam is op 15 April deur polisie-duikers naby Heron Banks uit die Vaalrivier gehaal.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button