Local newsNews
Leomand lei span na silwer
Dit was 'n fees van gholf by die Nomads U13 Championship 2026 in Plettenbergbaai.
VANDERBIJLPARK – Gauteng Noord het die Nomads U13 Championship 2026 gewen wat van 28 – 30 September by die Goose Valley Golf Club in Plettenbergbaai gehou is.
Die Noordwes Gholf Unie-span met die Vaaldriehoek se Leomand Jacobs as kaptein, het ʼn goeie tweede plek behaal. Leomand het algeheel vyfde geëindig. Hy het elke dag verbeter. Sy finale syfers was 77-74-73.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!