Local newsNews
Gemeenskap keelvol vir morsjorse
VANDERBIJLPARK. – ‘n Ontstoke inwoner van dorp het aan Vaalweekblad foto’s gestuur van ‘n wit trokkie wat vir die tweede keer vandeesweek vullis in ‘n veld tussen die Noordwes-Universiteit se Vanderbijlparkkampus en SE8 gestort het.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!