Local newsNewsNews
12 Junie: 183 Covid-19 gevalle in Sedibeng
Die Sedibeng-streek (ou Vaaldriehoek) het tans 183 geregistreerde Covid-19 gevalle, wat een sterfte insluit en 58 pasiënte insluit wat reeds herstel het.

Die gevalle in Sedibeng is:
Emfuleni 126 (waarvan 41 herstel het) = 85 aktiewe gevalle
Midvaal 22 (waarvan 11 herstel het) = 11 aktiewe gevalle
Lesedi/Heidelberg-streek 22 (waarvan 6 herstel het) = 16 aktiewe gevalle
Daar is steeds 13 gevalle wat nog nie aan een van die spesifieke streke binne die gebied toegeken is nie. Daar is nie bekend gemaak uit watter dorpe die bevestigde gevalle is nie.
- Daar is in totaal reeds 7 953 Covid-19 gevalle in Gauteng geregistreer, waarvan 2 948 herstel het en 57 gesterf het.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
