Local newsNewsNews

13 Junie: 208 Covid-19 gevalle in Sedibeng

Die Sedibeng-streek (ou Vaaldriehoek) het tans 208 geregistreerde Covid-19 gevalle, wat een sterfte insluit en 58 pasiënte insluit wat reeds herstel het.

Die gevalle in Sedibeng is:

Emfuleni 143 (waarvan 41 herstel het) = 102 aktiewe gevalle

 Midvaal 22 (waarvan 11 herstel het) = 11 aktiewe gevalle

Lesedi/Heidelberg-streek 29 (waarvan 6 herstel het) = 23 aktiewe gevalle

Daar is steeds 14 gevalle wat nog nie aan een van die spesifieke streke binne die gebied toegeken is nie. Daar is nie bekend gemaak uit watter dorpe die bevestigde gevalle is nie.

  • Daar is in totaal  reeds 8 781 Covid-19 gevalle in Gauteng geregistreer, waarvan 3 072 herstel het en 57 gesterf het.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button