Local newsNewsNews

14 Junie: 235 Covid-19 gevalle in Sedibeng

Die Sedibeng-streek (ou Vaaldriehoek) het tans 235 geregistreerde Covid-19 gevalle, wat een sterfte insluit en 65 pasiënte insluit wat reeds herstel het.

Die gevalle in Sedibeng is:

Emfuleni 159 (waarvan 48 herstel het) = 111 aktiewe gevalle

 Midvaal 24 (waarvan 11 herstel het) = 13 aktiewe gevalle

Lesedi/Heidelberg-streek 36 (waarvan 6 herstel het) = 30 aktiewe gevalle

Daar is steeds 16 gevalle wat nog nie aan een van die spesifieke streke binne die gebied toegeken is nie. Daar is nie bekend gemaak uit watter dorpe die bevestigde gevalle is nie.

  • Daar is in totaal  reeds 9 897 Covid-19 gevalle in Gauteng geregistreer, waarvan 3 207 herstel het en 81 gesterf het. Altesaam 543 het ernstige simptome en word in hospitale of klinieke behandel.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button