Local newsNewsNews

Nog ‘n ongeluk in Vereeniging

Die tweede ongeluk op 'n Sondagoggend.

VEREENIGING. – Nog ‘n ongeluk het vanoggend in Generaal Hertzogweg gebeur toe ‘n groen Kia Picanto, wat in die rigting van Drie Rivier na die stad onderweg was, beheer oor die voertuig om ‘n redelike skerp draai naby ArcelorMittal verloor het. Die nooddienste was vinnig op die toneel, maar gelukkig het niemand ernstige beserings opgedoen nie.

  • Kort voor dié ongeluk het Vaalweekblad ook berig oor twee voertuie wat by die VUT-kruising in Vanderbijpark in ‘n ongeluk betrokke was.
Die nooddienste was vinnig op die toneel, maar gelukkig het niemand ernstige beserings opgedoen nie. Foto: Rudy Francis

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button