Local newsNewsNews

Ongeluk by VUT-kruising op Barrageweg

Wees versigtig by die kruising!

VANDERBIJLPARK. – Motoriste word gewaarsku om versigtig te wees by die verkeerslig in Barrageweg by VUT. Twee voertuie, waarvan een ‘n SAPD-voertuig, was pas in die ongeluk betrokke. ER24  en polisiebeamptes is op die toneel. Dit is nog nie bekend wat tot die ongeluk gelei het en of enige van die betrokke partye ernstig beseer is nie.

Indien daar meer inligting beskikbaar is sal Vaalweekblad daaroor verslag doen.

Die ander voertuig wat in die ongeluk betorkke was. Foto: CHASE

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button