Local newsNewsNews

Ongeluk op R59 in rigting na Vanderbijlpark

VANDERBIJLPARK. - Die derde ongeluk vandag waarvan Vaalweekblad bewus is, het vanmiddag net na 14:00 op die R59 tussen Vereeniging en Vanderbijlpark plaasgevind. Dit het in die rigting na Vanderbijlpark gebeur.

Die polisie was vinnig op die toneel en hoewel die pad afgesper was, het dit darem nie tot ‘n verkeers- opeenhoping gelei nie. Die nooddienste was nog nie op die toneel nie, wat die hoop en vermoede skep dat niemand ernstig beseer is in die ongeluk nie.

Die voertuig wat aan die linkerkant van die snelweg in die veld staan. Foto’s: Elsje Vermeulen
Die polisie was op die toneel en het die verkeer reguleer.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button