Local newsNewsNews
15 Junie: 290 Covid-19 gevalle in Sedibeng
Die Sedibeng-streek (ou Vaaldriehoek) het tans 290 geregistreerde Covid-19 gevalle, wat 2 sterftes insluit en 65 pasiënte wat reeds herstel het.

Die gevalle in Sedibeng is:
Emfuleni 202 (waarvan 48 herstel het) = 154 aktiewe gevalle
Midvaal 30 (waarvan 11 herstel het) = 19 aktiewe gevalle
Lesedi/Heidelberg-streek 42 (waarvan 6 herstel het) = 36 aktiewe gevalle
Daar is steeds 16 gevalle wat nog nie aan een van die spesifieke streke binne die gebied toegeken is nie. Daar is nie bekend gemaak uit watter dorpe die bevestigde gevalle is nie.
- Daar is in totaal reeds 11 164 Covid-19 gevalle in Gauteng geregistreer, waarvan 3 348 herstel het en 81 gesterf het. Altesaam 565 het ernstige simptome en word in hospitale of klinieke behandel.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
