Local newsNewsNewsBreaking News
Ongeluk by busstaanplek in Drie Riviere Oos
VEREENIGING. – Daar was pas ‘n ligte ongeluk in Heronrylaan in Drie Riviere Oos, naby die busstaanplek op die hoek van Flamingorylaan en Heronrylaan. Blykbaar het die busbestuurder agteruit beweeg en in die sedan vas. Sovêr Vaalweekblad kon vasstel is niemand ernstig beseer nie. Die polisie is op die toneel.
VEREENIGING. – Daar was pas ‘n ligte ongeluk in Heronrylaan in Drie Riviere Oos, naby die busstaanplek op die hoek van Flamingorylaan en Heronrylaan.
Blykbaar het die busbestuurder agteruit beweeg en in die sedan vas.
Sovêr Vaalweekblad kon vasstel is niemand ernstig beseer nie.
Die polisie is op die toneel.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
