Local newsNewsNews
23 Junie: Sedibeng het 736 Covid-19 gevalle
Die Sedibeng-streek (ou Vaaldriehoek) het tans 736 geregistreerde Covid-19 gevalle, wat 8 sterftes insluit en 110 pasiënte wat reeds herstel het.

Die gevalle in Sedibeng is:
Emfuleni 521 (waarvan 83 herstel het) = 438 aktiewe gevalle
Midvaal 63 (waarvan 17 herstel het) = 46 aktiewe gevalle
Lesedi/Heidelberg-streek 109 (waarvan 10 herstel het) = 99 aktiewe gevalle
Daar is steeds 43 gevalle wat nog nie aan een van die spesifieke streke binne die gebied toegeken is nie. Daar is nie bekend gemaak uit watter dorpe die bevestigde gevalle is nie.
- Daar is in totaal reeds 22 341 Covid-19 gevalle in Gauteng geregistreer, waarvan 5 620 herstel het en 122 gesterf het. Altesaam 952 pasiënte het ernstige simptome en word in hospitale of klinieke behandel.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
