Local newsNewsNews

24 Junie: Reeds 804 Covid-19 gevalle in Sedibeng

Die Sedibeng-streek (ou Vaaldriehoek) het tans 804 geregistreerde Covid-19 gevalle, wat 8 sterftes insluit en 110 pasiënte wat reeds herstel het.

Die gevalle in Sedibeng is:

Emfuleni 570 (waarvan 83 herstel het) = 487 aktiewe gevalle

 Midvaal 69 (waarvan 17 herstel het) = 52 aktiewe gevalle

Lesedi/Heidelberg-streek 122 (waarvan 10 herstel het) = 112 aktiewe gevalle

Daar is steeds 43 gevalle wat nog nie aan een van die spesifieke streke binne die gebied toegeken is nie. Daar is nie bekend gemaak uit watter dorpe die bevestigde gevalle is nie.

  • Daar is in totaal reeds 24 041 Covid-19 gevalle in Gauteng geregistreer, waarvan 5 856 herstel het en 122 gesterf het. Altesaam 956 pasiënte het ernstige simptome en word in hospitale of klinieke behandel.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button