Local newsNewsNewsBreaking News
Onwettige strukture by Elandsfontein verwyder
MIDVAAL. – Stukture wat deur grondbesetters by Elandsfontein opgerig is word vanoggend deur die polisie, verkeersdepartement en weermag, in samewerking met die DA en Midvaal Plaaslike Munisipaliteit verwyder. Dit volg nadat die Noord Gautengse hooggeregshof onlangs toestemming gegee het vir die uitsetting van die grondbesetters. AfriForum het die hofaansoek gebring om die beleërde gemeenskap van …
MIDVAAL. – Stukture wat deur grondbesetters by Elandsfontein opgerig is word vanoggend deur die polisie, verkeersdepartement en weermag, in samewerking met die DA en Midvaal Plaaslike Munisipaliteit verwyder.
Dit volg nadat die Noord Gautengse hooggeregshof onlangs toestemming gegee het vir die uitsetting van die grondbesetters.
AfriForum het die hofaansoek gebring om die beleërde gemeenskap van Elandsfontein in die suide van Johannesburg te ondersteun in die verwydering van grondgrypers wat glo die privaat eiendom aan hulself toegeëien het.





At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
