Local newsNewsNews

26 Junie: 977 Covid-19 gevalle in Sedibeng

Die Sedibeng-streek (ou Vaaldriehoek) het tans 977 geregistreerde Covid-19 gevalle, wat 11 sterftes insluit en 110 pasiënte wat reeds herstel het.

Die gevalle in Sedibeng is:

Emfuleni 701 (waarvan 83 herstel het) = 618 aktiewe gevalle

 Midvaal 92 (waarvan 17 herstel het) = 75 aktiewe gevalle

Lesedi/Heidelberg-streek 142 (waarvan 10 herstel het) = 132 aktiewe gevalle

Daar is steeds 42 gevalle wat nog nie aan een van die spesifieke streke binne die gebied toegeken is nie. Daar is nie bekend gemaak uit watter dorpe die bevestigde gevalle is nie.

  • Daar is in totaal reeds 28 746 Covid-19 gevalle in Gauteng geregistreer, waarvan 7 132 herstel het en 122 gesterf het. Altesaam 1 158 pasiënte het ernstige simptome en word in hospitale of klinieke behandel.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button