Local newsNewsNews

3 Julie: 1 919 Covid-19 gevalle in Sedibeng

Die Covid-19 getalle in die streek styg daagliks! Die Sedibeng-streek (ou Vaaldriehoek) het tans 1 919 geregistreerde Covid-19 gevalle, wat 29 sterftes insluit en 135 pasiënte wat reeds herstel het.

Die gevalle in Sedibeng is:

Emfuleni 1 405 (waarvan 98 herstel het) = 1 307 aktiewe gevalle

 Midvaal 205 (waarvan 20 herstel het) = 185 aktiewe gevalle

Lesedi/Heidelberg-streek 267 (waarvan 17 herstel het) = 250 aktiewe gevalle

Daar is steeds 42 gevalle wat nog nie aan een van die spesifieke streke binne die gebied toegeken is nie. Daar is nie bekend gemaak uit watter dorpe die bevestigde gevalle is nie.

  • Daar is in totaal reeds 49 937 Covid-19 gevalle in Gauteng geregistreer, waarvan 14 097 herstel het en 282 gesterf het. Altesaam 1 800 pasiënte het ernstige simptome en word in hospitale of klinieke behandel.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button