Local newsNewsNews

Twee ongelukke weerskante van R59

VEREENIGING. - Daar is weer vanoggend chaos op die R59 na twee ongelukke aan weerskante van die snelweg tussen die Redan en die Pierneef-afrit na Meyerton plaasgevind het.

Die eerste ongeluk het glo vroeg vanoggend gebeur. Daar is nog nie volledige inligting rakende die oorsaak van die ongeluk betrokke nie, behalwe dat ‘n Fidelity-vragmotor in die ongeluk betrokke was. Die vragmotor lê op sy sy langs die snelweg.

Die tweede ongeluk het glo gebeur toe motoriste na die ongeluk aan die ander kant van die snelweg gekyk het. Drie voertuie was in die tweede ongeluk betrokke, waarvan een telkemale gerol het.

  • Daar is nog nie inligting oor die graad van beserings en hoeveel mense in die ongeluk beseer is nie.
    Die Fidelity-vragmotor wat op sy sy langs die R59 lê.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button