Local newsNewsNews

9 Julie: Reeds 3 400 Covid-19 gevalle in Sedibeng

Die Sedibeng-streek (ou Vaaldriehoek) het tans 2 528 geregistreerde Covid-19 gevalle, wat 45 sterftes insluit en 643 pasiënte wat reeds herstel het.

Die gevalle in Sedibeng is:

Emfuleni 2 596 (waarvan 523 herstel het) = 2 073 aktiewe gevalle

 Midvaal 340 (waarvan 41 herstel het) = 299 aktiewe gevalle

Lesedi/Heidelberg-streek 424 (waarvan 79 herstel het) = 345 aktiewe gevalle

Daar is steeds 40 gevalle wat nog nie aan een van die spesifieke streke binne die gebied toegeken is nie. Daar is nie bekend gemaak uit watter dorpe die bevestigde gevalle is nie.

  • Daar is in totaal reeds 75 015 Covid-19 gevalle in Gauteng geregistreer, waarvan 23 889 herstel het en 478 gesterf het. Altesaam 2 692 pasiënte het ernstige simptome en word in hospitale of klinieke behandel.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button