Local newsNewsNews

12 Julie: Reeds 4 640 Covid-19 gevalle in Sedibeng

Die Sedibeng-streek (ou Vaaldriehoek) het tans 4 640 geregistreerde Covid-19 gevalle, wat 64 sterftes insluit en 992 pasiënte wat reeds herstel het.

Die gevalle in Sedibeng is:

Emfuleni 3 563 (waarvan 789 herstel het) = 2 774 aktiewe gevalle

 Midvaal 434 (waarvan 75 herstel het) = 359 aktiewe gevalle

Lesedi/Heidelberg-streek 601 (waarvan 128 herstel het) = 473 aktiewe gevalle

Daar is steeds 42 gevalle wat nog nie aan een van die spesifieke streke binne die gebied toegeken is nie. Daar is nie bekend gemaak uit watter dorpe die bevestigde gevalle is nie.

  • Daar is in totaal reeds 93 044 Covid-19 gevalle in Gauteng geregistreer, waarvan 31 831 herstel het en 580 gesterf het. Altesaam 3 108 pasiënte het ernstige simptome en word in hospitale of klinieke behandel.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button