Local newsNewsNews

Nie vir sensitiewe kykers: Sasolburg-egpaar, oorval en aangerand

Vaalweekblad is net so geskok soos ander inwoners oor die aanranding van die Loots-egpaar.

SASOLBURG. – Vaaldriehoekers is geskok oor die aanranding van die bekende Loots-epgaar (Hannes en Rina) van die dorp. Hulle is gisteraand net na 18:00 in hul woning oorval en beseer tydens die voorval. Die foto’s van hul bebloede gesigte het soos ‘n veldbrand op sosiale media versprei. Dit is hartverskeurend en net nog ‘n bewys dat mens nie eers meer in jou eie huis veilig is nie.

  • Vaalweekblad sal graag met ‘n familielid van die egpaar wil kontak maak om amptelike inligting rondom die voorval, asook hoe dit nou met hul gaan te bekom. Skakel of stuur asb. ‘n boodskap na 083 417 1059.
Hartverskeurend! Mev. Rina Loots van Sasolburg na die aanranding. Foto: Sosiale Media
Mnr. Hannes Loots, bekende in plaaslike besigheidskringe. Foto: Sosiale Media

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button