Local newsNewsNews

Vaalrivier-tragedie: Boot en laaste vier liggame gevind

VEREENIGING. – Die soektoeg na die ander vier mans wat gistermiddag in die Vaalrivier verdrink het, is vanmiddag beëindig toe polisieduikers die boot en vier liggame aan wal gebring het. Vyf mense in totaal het hulle lewens in die tragedie verloor wat homself gistermiddag laat naby Spider Valley afgespeel het. Volgens ooggetuies was daar sewe …

VEREENIGING. – Die soektoeg na die ander vier mans wat gistermiddag in die Vaalrivier verdrink het, is vanmiddag beëindig toe polisieduikers die boot en vier liggame aan wal gebring het. Vyf mense in totaal het hulle lewens in die tragedie verloor wat homself gistermiddag laat naby Spider Valley afgespeel het. Volgens ooggetuies was daar sewe mense aanboord toe die boot water begin inneem het. Die boot het omgeslaan en vyf van die sewe insittendes het verdrink. Duikers het gister een liggaam gevind en vanoggend vroeg hul soektog voortgesit.

Die watervleuel en polisieduikers het vanmiddag ‘n boot wat gesink het en vier liggame uit die Vaalrivier uitgeduik.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button