Local newsNewsNews
Kyk hoe lyk die kragboks!
'n Plaaslike inwoner het die foto ingestuur oor die verwaarloosde kragboks in hul buurt. Die inwoner is raadop en hoop dat iemand sal kan help of raad gee.
Die boodskap lui: “Ek wil net graag vir mense wys hoe lyk die kragboks in Flemingstraat, Vanderbijlpark. Ek het dit al hoeveel keer aangemeld en dit is al ‘n jaar terug wat hulle aan die kragboks gewerk het. As dit reën dan trip die krag”. Is daar nie iemand wat kan help nie?”.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
