Local newsNewsNewsBreaking News
Weerdiens waarsku oor laatmiddag donderstorms
MIDVAAL. – Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het ’n waarskuwing uitgereik oor erge donderstorms wat Dinsdagmiddag oor Gauteng, die oostelike dele van Noordwes, die Vrystaat, gedeeltes van Mpumalanga en Limpopo verwag word. Die storm word laatmiddag verwag. Inwoners word aangeraai om te verseker dat hul eiendom en troeteldiere veilig is en dat hulle daai sambrele gereed het.
MIDVAAL. – Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het ’n waarskuwing uitgereik oor erge donderstorms wat Dinsdagmiddag oor Gauteng, die oostelike dele van Noordwes, die Vrystaat, gedeeltes van Mpumalanga en Limpopo verwag word.
Die storm word laatmiddag verwag.
Inwoners word aangeraai om te verseker dat hul eiendom en troeteldiere veilig is en dat hulle daai sambrele gereed het.



At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
