Jan Putter van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) daagliks die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel. Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie. As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059. Stuur asb. jou naam en van saam, asook so bietjie inligting oor die foto (bv. in watter dorp die foto geneem is, die troeteldier se naam ens.).
Die 24ste fotoblad het in die week se uitgawe van Vaalweekblad (11 November) verskyn. Die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” word weekliks uit al die inskrywings wat gedurende die vorige week op Vaalweekblad se webtuiste verskyn het gekies.
Jan Putter van Sasolburg het die pragtige foto geneem.Hennie Coetsee van Meyerton het die mooi foto geneem. Hennie neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 082 928 4676 of besoek HJ Click Photography op Facebook.“Angry Bird” – Pieter Moolman van Naboomspruit het die pragtige foto geneem.Karin Cronjé van Andorra het die pragtige foto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).Hendrik Grobbelaar van Pretoria, een van die gevorderde fotograwe op die blad, het die pragtige foto geneem.Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.Gert Nel van Germiston het die mooi foto in Clarence geneem.Louise van der Merwe van Vaalpark het die mooi foto geneem.Monica Warren van Richardsbaai het die pragtige foto geneem.Rika van der Walt (oud-Valie) van Ellisras het die pragtige foto geneem.Zinta Barnard van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Albertus Kriel van Vereeniging het die mooi foto in Parys geneem.Elsje Vermeulen, lid van die Vanderbijlpark Fotografiese Vereniging, het die kunstige foto geneem.
Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Johor, Maleisië het die mooi foto geneem.Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto geneem.Bennie Henning van Germiston het die mooi foto tydens die Pretoria Radio Flyers – SAMJA Jet naweek geneem.Christell Fouché van Drie Riviere Oos, Vereeniging het die mooi landskapfoto geneem.Danie Mohr van Meyerton het die mooi foto onlangs tydens een van die Swart Maandag protesoptogte teen plaasmoorde geneem.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za