Local newsNewsNewsBreaking News
KYK: Kragprobleme weens gebrekkige instandhouding en infrastruktuur wat nooit opgegradeer is nie
VEREENIGING. – Dit is weens ’n gebrek aan instandhouding en elektriese infrastruktuur wat nie tred gehou het met ontwikkeling nie wat inwoners van Drie Riviere nou gereelde kragprobleme ervaar. Raadslid Daleen Venter, wyksraadslid vir Drie Riviere, verduidelik:
VEREENIGING. – Dit is weens ’n gebrek aan instandhouding en elektriese infrastruktuur wat nie tred gehou het met ontwikkeling nie wat inwoners van Drie Riviere nou gereelde kragprobleme ervaar.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
