Hennie Coetsee van Meyerton het die besondere portretfoto geneem.
Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) daagliks die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel. Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie. As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059. Stuur asb. jou naam en van saam, asook so bietjie inligting oor die foto (bv. in watter dorp die foto geneem is, die troeteldier se naam ens.).
Die 25ste fotoblad het in die week se uitgawe van Vaalweekblad (18 November) verskyn. Die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” word weekliks uit al die inskrywings wat gedurende die vorige week op Vaalweekblad se webtuiste verskyn het gekies.
Hennie Coetsee van Meyerton het die treffende portretfoto geneem. Hennie neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 082 928 4676 of besoek HJ Click Photography op Facebook.Nickie Wolmarans van Centurion het die pragtige foto geneem.Kry julle ook reeds die Kersgevoel? Ilene van der Westhuizen van Vaalpark het die mooi foto van haar skattige worshondjie geneem.June Bartlett van George het die mooi foto met die Outeniquaberge in die agtergrond geneem. June spesialiseer eintlik in “newborn” en kinderfotografie. Besoek gerus haar Facebookblad June Bartlett Newborn Photography.Johan Froneman van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem. Besoek gerus sy Facebookblad BlueSSkye Photography.Jacqeline Els van Meyerton (MD Memories) het die pragtige foto geneem.Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto tydens ‘n uitstappie in ‘n woud geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto in die Ecopark in Vaalpark geneem.Hendrik Grobbelaar van Pretoria, een van die gevorderde fotograwe op die blad, het die mooi foto van ‘n berghaan (Bateleur) met sy pragtige kleure geneem.Louise van der Merwe van Vaalpark het die mooi foto geneem.Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die pragtige foto geneem.Mattithyah van der Merwe van die Kaap het die pragtige oomblik met sonsondergang vasgevang.Michelle Hart van Sasolburg het die mooi sonsondergang foto geneem.Monica Warren van Richardsbaai het die oulike foto geneem.Nadine Meyntjes van Vanderbijlpark het die pragtige foto van haar kat Sokkies geneem.Pieter Moolman van Naboomspruit, nog een van die gevorderde fotograwe op die blad, het die pragtige foto geneem.Ria Pieterse van Vereeniging het die treffende foto van ‘n Europese Troupant in vlug geneem.Ria Viljoen van Garsfontein het die pragtige foto geneem.Rika van der Walt (oud-Valie) van Ellisras het die oulike foto van haar kat geneemTanya Barnard van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Thys Eigenhuis van Drie Riviere het die mooi foto van ‘n Delicious Monster geneem.Albertus Kriel van Vereeniging het die kunstige foto geneem.Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Johor, Maleisië het die mooi foto geneem.Bennie Henning van Germiston het die mooi foto geneem.Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi landskapfoto geneem.Christell Fouché van Drie Riviere Oos, Vereeniging het die mooi foto geneem.Hanti Pretorius van Vereeniging het die mooi foto geneem.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za