Local newsNewsNewsBreaking News
Keelvol inwoners bring Vrydagmiddag-spitsverkeer tot stilstand
VEREENIGING. – ‘n Groep inwoners van Drie Riviere het Vrydagaand tydens spitsverkeer ingangspaaie na die dorp versper om ’n duidelike boodskap aan die Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit te stuur dat hulle nou keelvol is om sonder elektrisiteit te sit. Met bakkies het hulle kort na 17:00 van die bymekaarkomplek by die Dick Fourie-stadion vertrek en die …
VEREENIGING. – ‘n Groep inwoners van Drie Riviere het Vrydagaand tydens spitsverkeer ingangspaaie na die dorp versper om ’n duidelike boodskap aan die Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit te stuur dat hulle nou keelvol is om sonder elektrisiteit te sit.

Met bakkies het hulle kort na 17:00 van die bymekaarkomplek by die Dick Fourie-stadion vertrek en die brug in Houtkopweg, asook Blackwoodstraat versper.
Gedeeltes van die buurt sit al vir twee weke sonder elektrisiteit nadat ‘n substasie naby Shoprite ontplof het.






At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
