Local newsNewsNewsBreaking News

KYK: Storms, erge reën saai verwoesting in Vaaldriehoek

VEREENIGING. – Tuine was spierwit van al die hael, karre het in Vereeniging se duikweg gedryf, water het deur die Midvaal-privaathospitaal se dak gestroom, kragbokse in die middestad het ontplof, ‘n substasie langs die R59 het gebrand en dakke het ineengestort. Kyk videos van al die verwoesting hier:

VEREENIGING. – Tuine was spierwit van al die hael, karre het in Vereeniging se duikweg gedryf, water het deur die Midvaal-privaathospitaal se dak gestroom, kragbokse in die middestad het ontplof, ‘n substasie langs die R59 het gebrand en dakke het ineengestort.
Kyk videos van al die verwoesting hier:

Inwoners kyk hoe ‘n voertuig in die duikweg dryf.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Christiaan Cloete

Christiaan is editor of Ster North and a reporter for Vaalweekblad. Email: christiaan@mooivaal.co.za
Back to top button