Local newsNewsNews
Wolkbreuk en haelstorm in Vaal
'n Wolkbreuk gepaardgaande met met 'n haelstorm in sekere dele oor die Vaal het tot groot gevaar en ontwrigting op paaie gelei, en ook tot gevolg gehad dat groot dele van Vanderbijlpark nou weer sonder krag sit.
In Vereeniging het die hewige haelstorm die omgewing in ‘n sprokieswêreld omtower en dit het vir ‘n wyle gelyk of dit in die Vaal gesneeu het. Die storm was weer net na 13:00 verby … en nou word daar gewag dat die kragprobleme vinnig herstel kan word.





At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
