"Zebratrein" - Ria Pieterse van Vereeniging het die pragtige foto in die Kruger Wildtuin geneem.
Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) daagliks die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel. Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie. As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059. Stuur asb. jou naam en van saam, asook so bietjie inligting oor die foto (bv. in watter dorp die foto geneem is, die troeteldier se naam ens.).
Die 25ste fotoblad het in die week se uitgawe van Vaalweekblad (18 November) verskyn. Die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” word weekliks uit al die inskrywings wat gedurende die vorige week op Vaalweekblad se webtuiste verskyn het gekies.
“Zebratrein” – Ria Pieterse van Vereeniging het die pragtige foto in die Kruger Wildtuin geneem.Rika van der Walt (oud-Valie) van Ellisras het die pragtige foto geneem.Pieter Moolman van Naboomspruit het die pragtige foto van die maan geneem.Albertus Kriel van Vereeniging het die pragtige foto by Umkumbe Safari Lodge geneem.“Langkawi Skycab” – Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Johor, Maleisië het die mooi foto geneem.Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi natuurfoto geneem.Christell Fouché van Drie Riviere Oos, Vereeniging het die mooi foto geneem.Hendrik Grobbelaar van Pretoria, een van die gevorderde fotograwe op die blad, het die kunstige foto geneem.Ilene van der Westhuizen van Vaalpark het die oulike foto geneem.Johan Froneman van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem. Besoek gerus sy Facebookblad BlueSSkye Photography.June Bartlett van George het die mooi foto geneem. June spesialiseer in “newborn” en kinderfotografie. Besoek gerus haar Facebookblad June Bartlett Newborn Photography.Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto tydens ‘n uitstappie naby Anserall in Spanje geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die mooi natuurfoto geneem.Michelle Hart van Sasolburg het die mooi foto geneem.Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.Louise van der Merwe van Vaalpark het die mooi foto geneem.“Yellow-billed kite” – Monica Warren van Richardsbaai het die mooi foto geneem.Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die kleurryke natuurfoto geneem.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za