Tertius Engelbrecht van Meyerton het die besondere foto geneem.
Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) daagliks die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel. Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie. As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059. Stuur asb. jou naam en van saam, asook so bietjie inligting oor die foto (bv. in watter dorp die foto geneem is, die troeteldier se naam ens.).
Die 26ste fotoblad verskyn in die week se uitgawe van Vaalweekblad (25 November). Die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” word weekliks uit al die inskrywings wat gedurende die vorige week op Vaalweekblad se webtuiste verskyn het gekies.
Tertius Engelbrecht van Meyerton (bevelvoerder van die Midvaal Brandweer) het die besondere foto by Skansdam in Meyerton geneem.Thys Eigenhuis van Drie Riviere, Vereeniging het die mooi foto geneem.” The colour of love” – June Bartlett van George het die mooi foto geneem. June spesialiseer in “newborn” en kinderfotografie. Besoek gerus haar Facebookblad June Bartlett Newborn Photography.Zinta Barnard (17) van Vanderbijlpark het die kunstige foto geneem.Albertus Kriel van Vereeniging het die pragtige natuurfoto geneem.Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Johor, Maleisië het die mooi foto geneem.Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi natuurfoto geneem.Christell Fouché van Drie Riviere Oos, Vereeniging het die mooi landskapfoto geneem.Ellen Dreyer van Vanderbijlpark het die mooi foto van die besondere wolke geneem.Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die monochroom foto geneem.Hendrik Grobbelaar van Pretoria, een van die gevorderde fotograwe op die blad, het die kunstige foto geneem.Hennie Coetsee van Meyerton het die mooi foto geneem. Hennie neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 082 928 4676 of besoek HJ Click Photography op Facebook.Ilene van der Westhuizen van Vaalpark het die oulike foto geneem.Die 17-jarige J.C. van der Walt Vereeniging het die interessante foto geneem.Johan Froneman van Vanderbijlpark het die pragtige monochroom foto geneem. Besoek gerus sy Facebookblad BlueSSkye Photography.“Poppie pose so mooi” – Jan Putter van Sasolburg het die oulike foto geneem.Karin Cronjé van Andorra het die pragtige landskapfoto tydens ‘n uitstappie naby Anserall in Spanje geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die mooi natuurfoto geneem.“Ek sien jou” – Pieter Moolman van Naboomspruit, nog een van die gevorderde fotograwe op die blad, het die pragtige foto geneem.Magda Vermeulen van Vereeniging het die oulike foto van die Riviera Gholfklub se “woelwaters” geneem.Michelle Hart van Sasolburg het die mooi foto geneem.“Agapanthus nearly blooming” – Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.Louise van der Merwe van Vaalpark het die mooi foto in Clarence geneem.Ria Pieterse van Vereeniging het die pragtige foto by die ingang van die Kruger Wildtuin geneem.Ria Pieterse van Vereeniging het ook later tydens haar besoek aan die Wildtuin dié pragtige foto geneem.Ria Viljoen van Garsfontein het die mooi straattoneel foto geneem.“Ek is moeg man” – Rika van der Walt (oud-Valie) van Ellisras het die mooi foto geneem.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za