Monica Warren van Richardsbaai het die mooi foto van 'n "valley carpenter bee", ook bekend as "Teddybear bee" geneem.
Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) daagliks die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel. Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie. As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059. Stuur asb. jou naam en van saam, asook so bietjie inligting oor die foto (bv. in watter dorp die foto geneem is, die troeteldier se naam ens.).
Die 26ste fotoblad verskyn in die week se uitgawe van Vaalweekblad (25 November). Die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” word weekliks uit al die inskrywings wat gedurende die vorige week op Vaalweekblad se webtuiste verskyn het gekies.
Monica Warren van Richardsbaai het die mooi foto van ‘n “valley carpenter bee”, ook bekend as “Teddybear bee” geneem.Hier wys Monica hoe groot die sogenaamde “Teddybear” by is.Ria Pieterse van Vereeniging het dié pragtige foto in die Krugerwildtuin geneem.Pieter Moolman van Naboomspruit, nog een van die gevorderde fotograwe op die blad, het die pragtige foto geneem.“Flambojante rooi en groen skouspel” – Ria Viljoen van Garsfontein het die mooi foto geneem.Rika van der Walt (oud-Valie) van Ellisras het die mooi foto geneem.Albertus Kriel van Vereeniging het die mooi foto in Colesberg geneem.Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Johor, Maleisië het die mooi sonsondergang foto geneem.Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi natuurfoto geneem.Christell Fouché van Drie Riviere Oos, Vereeniging het die mooi foto geneem.Ellen Dreyer van Vanderbijlpark het die mooi foto van die besondere wolke geneem.Hendrik Grobbelaar van Centurion, een van die gevorderde fotograwe op die blad, het die pragtige foto geneem van aasvoëls wat op ‘n dooie haas in die pad toesak.Helena Nel van Vereeniging het die mooi foto van die besondere wolkformasie ‘n dag voor die groot storm verlede week in die Vaaldriehoek geneem.Hennie Coetsee van Meyerton het die mooi foto geneem. Hennie neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 082 928 4676 of besoek HJ Click Photography op Facebook.Ilene van der Westhuizen van Vaalpark het die oulike foto geneem.Hanti Pretorius van Vereeniging het die mooi foto van die wolke net voor verlede week se groot storm in die Vaal geneem.Johan Froneman van Vanderbijlpark het die mooi natuurfoto geneem. Besoek gerus sy Facebookblad BlueSSkye Photography.Die 17-jarige J.C. van der Walt Vereeniging het die interessante monochroom foto geneem.“A dusting of snow” – Karin Cronjé van Andorra het die pragtige foto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.“Rohan geniet sy melkskommel” – Louise van der Merwe van Vaalpark het die mooi foto geneem.Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die pragtige foto geneem.Michelle Hart van Sasolburg het die mooi foto van die pragtige wolke geneem.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za