Local newsNewsNews

Witwarm Woensdag foto-versameling

Dit is duidelik dat die fotograwe nog vuur-en-vlam is oor fotografie as stokperdjie ... kyk net vandag se kunstige versameling!

Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) daagliks die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel. Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie. As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059. Stuur asb. jou naam en van saam, asook so bietjie inligting oor die foto (bv. in watter dorp die foto geneem is, die troeteldier se naam ens.).

Die 26ste fotoblad het in vandag se uitgawe van Vaalweekblad (25 November) verskyn. Die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” word weekliks uit al die inskrywings wat  gedurende die vorige week op Vaalweekblad se webtuiste verskyn het gekies.

Karin Cronjé van Andorra het die pragtige foto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die pragtige monocrhoom foto van ‘n varkoor geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die pragtige foto geneem.
Michelle Hart van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Pieter Moolman van Naboomspruit, nog een van die gevorderde fotograwe op die blad, het die kunstige natuurfoto van ‘n Bosveldvisvanger geneem.
Louise van der Merwe van Vaalpark het die mooi foto geneem.
Hennie Coetsee van Meyerton het die mooi foto geneem. Hennie neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 082 928 4676 of besoek HJ Click Photography op Facebook.
Ria Pieterse van Vereeniging het dié pragtige foto in Kolmansküppe, ‘n spookdorp in die woestyn, naby Lüderitz, Namibië geneem.
Fiona Schoeman van Vereeniging het die pragtige makro foto geneem. Fiona beskryf haarself as ‘n amateur-fotograaf met ‘n voorliefde vir makro fotografie.
“Voetspore in die sand” – Rika van der Walt (oud-Valie) van Ellisras het die pragtige foto geneem.
Shane Pretorius het Vanderbijlpark het die mooi sonsondergang foto tussen Deneysville en Vereeniging geneem.
Albertus Kriel van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Verdu de Winnaar van die Louisrus-kleinhoewes, Vanderbijlpark, het die pragtige foto geneem.
Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Johor, Maleisië het die mooi argitektuur foto geneem.
Thys Eigenhuis van Drie Riviere, Vereeniging, het die mooi landskapfoto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi natuur foto geneem.
Christell Fouché van Drie Riviere Oos, Vereeniging, het die mooi foto geneem.
Ellen Dreyer van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Hendrik Grobbelaar van Centurion, een van die gevorderde fotograwe op die blad, het die kleurryke stillewe foto geneem.
Ria Viljoen van Garsfontein het die mooi straattoneel foto geneem.
Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die monocrhoom foto in Dubai geneem.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button