Local newsNewsNews

Eish … hy laat die kranse antwoord gee!

Kyk, as daar nog enigsins mense is wat oor die trefkrag van 'n advertensie gewonder het, sal hierdie advertensie die gewonder wegvee. En soos een dame dit opsom: "ek kaan nie vrostaan Afrikaans nie, maar oor onse wege geberstes van die kraanse answoord gee", som eintlik alles op.

Ek het nog nooit aandag gegee aan Boerboel Wear nie, maar na ‘n voltreffer-advertensie van dié “brand” soos ‘n veldbrand op sosiale media aandag getrek het, sal baie mense (mans en vroue) nou kennis dra van dié maak. Die idee van die foto was glo: Om klem te lê op die feit dat Boerboel Wear se liggewig Denim Kalahari hemp spoggerig vertoon by enige van ons broeke. Let ook op die aanskoulike sakdetail op die linkermou.

Ek is nie seker of Boerboel Wear geweet het wat se kommentaar die advertensie sou uitlok nie, maar hier is ‘n paar van die bestes (en daar was honderde).

Dis hoe die nuwe reeks bekend gestel is.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button