Local newsNewsNewsBreaking News
KYK: Inwoners van Redan ruk op na hof toe skieter verskyn
VEREENIGING. – ’n Groep inwoners van Redan het voor die hof betoog toe Daniel Jacobus “Daan” Opperman Lowings (69) Dinsdag vlugtig in die streekhof verskyn het. Lowings het in Augustus vanjaar glo sy geweer uitgehaal en die 60-jarige Leon du Toit (60), ‘n mede-inwoner, doodgeskiet tydens ’n onderonsie oor tuinstoele. Kyk video hier:
VEREENIGING. – ’n Groep inwoners van Redan het voor die hof betoog toe Daniel Jacobus “Daan” Opperman Lowings (69) Dinsdag vlugtig in die streekhof verskyn het.
Lowings het in Augustus vanjaar glo sy geweer uitgehaal en die 60-jarige Leon du Toit (60), ‘n mede-inwoner, doodgeskiet tydens ’n onderonsie oor tuinstoele.



Kyk video hier:

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
