Christell Fouché van Drie Riviere Oos, Vereeniging, het die pragtige foto geneem.
Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) daagliks die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel. Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie. As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059. Stuur asb. jou naam en van saam, asook so bietjie inligting oor die foto (bv. in watter dorp die foto geneem is, die troeteldier se naam ens.).
Die 28ste fotoblad het in die week se uitgawe van Vaalweekblad verskyn. (9 Desember – die laaste gedrukte uitgawe vir 2020. Die eerste gedrukte Vaalweekblad vir 2021 verskyn weer op 13 Januarie). Die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” word weekliks uit al die inskrywings wat gedurende die vorige week op Vaalweekblad se webtuiste verskyn het gekies.
Christell Fouché van Drie Riviere Oos, Vereeniging, het die pragtige foto geneem.Dricky Gouws van Vanderbijlpark het die mooi seelandskap foto geneem. Dricky (Dricky’s Pix) neem professioneel foto’s en belangstellendes kan haar kontak by 071 771 9736.Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die natuurfoto geneem.Edwin Haasbroek van Anchor Ranch, ‘n plaas tussen Parys en Potchefstroom, het die pragtige foto geneem.Hennie Coetsee van Meyerton het die pragtige modelfoto geneem. Hennie neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 082 928 4676 of besoek HJ Click Photography op Facebook.Stephanie Gouws van Ramsgate het die pragtige foto van die branders wat teen die rotse breek in Port Shepstone geneem.Johan Froneman van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Besoek gerus sy Facebookblad BlueSSkye Photography.June Bartlett van George het die mooi foto geneem. June spesialiseer in kinderfotografie en familiefoto’s. Besoek gerus haar Facebookblad June Bartlett Newborn Photography.Karin Cronjé van Andorra het die pragtige foto tydens ‘n uitstappie in die Madriu-Perafita-Clarorvallei, Andorra geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi sonsondergang foto geneem.Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die pragtige foto geneem.Mattithyah van der Merwe van die Kaap het die mooi foto geneem.“Itsybitsy spider” – Michelle Hart van Sasolburg het die mooi foto geneem.Rettie Hudson van Vereeniging het die mooi foto in haar tuin geneem.Ria Pieterse van Vereeniging het die pragtige foto in die Krugerwildtuin geneem.Rika van der Walt (oud-Valie) van Ellisras het die oulike “selfie” geneem.Ria Viljoen van Garsfontein het die mooi foto geneem.Shane Pretorius van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Albertus Kriel van Vereeniging het die mooi foto in Colesberg geneem.Thys Eigenhuis van Drie Riviere, Vereeniging het die mooi foto geneem.Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Johor, Maleisië het die mooi foto in hul woonbuurt geneem.Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto geneem.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za